Jaarboeke

Nagraadse seminare in beroepshigiene 2 874


 
Modulekode OHS 874
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.                              Introduction to laboratory practice, occupational health education, research and statistical methods, integrated management systems, quality systems, audits and occupational hygiene management. Problem-based assignments  need to be completed and submitted within a month after each unit standard.

Modulekrediete 5.00
Voorvereistes Bevredigende vordering met inhandiging van OHS 873 opdragte ("unit standards" 1 – 9)
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Skool Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences